Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Middernagtelike huisrooftog in Yzer
Inwoners van Yzerfontein is in die middernagtelike ure in hul huis aangeval kort nadat drie mans by die huis in die hoofstraat van Yzerfontein ingebreek het.
-
Wesbank val vas
Ná sy oorwinning van 21-17 oor Westville Old Boys verlede Saterdag (9 September) in die Rainbow Gold Cup op die Wesbank-sportterrein het Wesbank Saterdag Valsbaai (WP-rugbyunie) in laasgenoemde se agterplaas in die laaste 16 aangedurf.
-
Gimnaste skitter
Die gimnaste van die Malmesbury-gimnastiekklub het onlangs (Vrydag 8 en Saterdag 9 September) ’n noemenswaardige prestasie by die Wes-Kaap-kampioenskap behaal.
-
Koel af met ’n bietjie brandbek-hoender
Die Portugese was die eerste Europeërs wat Suid-Afrikaanse grond betree het, en hulle het talle smullekker geregte saamgebring – ’n ware mengelmoes tradisionele Portugese-, Afrika- en Oosterse geure.
-
Pasgebore baba se lyk in sak gekry
Die plaaslike polisie van Malmesbury het ’n beroep op die publiek gedoen om na vore te kom met enige inligting vir hul ondersoek wat die verberging van die geboorte van ’n baba insluit.
-
-
Polisie waarsku: Sit vensters op knip om diewe weg te hou
Die polisie doen ’n beroep op die inwoners van veral Yzerfontein om paraat te wees wanneer dit by die beveiliging van hul huise kom.
-
Vredesig blink uit in S’land-slaglamkompetisie
Johnny Forbes van Vredesig Boerdery (Darling) het vanjaar skoonskip gemaak nadat sy slaglammers gedurende die 89ste Swartland-skou in Moorreesburg beïndruk het.
-
-
Politiek en rugby by landbouseminaar
Graan SA se landbouseminaar tydens die Swartland-skou in Moorreesburg was weer vanjaar ’n groot sukses met sowat 500 produsente en ander rolspelers in die landbou wat die geleentheid op 8 September bygewoon het.






