Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Oudpolisiesersant gevonnis
Nêrens om in die middel van die straat heen te vlug nie, het ’n 32-jarige vrou in Januarie 2022 maar net kon omdraai en hardloop voordat die koeëls uit haar polisiemankêrel se dienspistool haar ten aanskoue van haar kind en…
-
Stem vir top-diensverskaffer
Dis weer tyd om jou vere reg te skud vir Malmesbury Sakekamer se gala-aand waar die dorp se top-diensverskaffers en die individu van die jaar jaarliks aangewys word. Laasgenoemde prys vereer iemand wie se dienslewering die meeste beïndruk het, soos…
-
Gimnaste presteer
Plaaslike gimnaste van die Malmesbury-gimnastiekklub het die afgelope skoolvakansie die nasionale podium met ongelooflike vertonings betree.
-
Geweld breek uit ná moord
Wesbank en Ilingelethu in Malmesbury het Sondagaand in ’n oorlogsone ontaard kort ná ’n gewelddadige mesaanval op ’n jong inwoner.
-
Ooggetuies gesoek ná botsing tussen karre
Speurders verbonde aan die Parow-polisie is op soek na moontlike ooggetuies van ’n motorongeluk verlede week op die hoek van Fransie van Zyl-rylaan en De La Rey-weg in Parowvallei.
-
Onwettige vuurwapen
Die plaaslike polisie van Malmesbury het die afgelope Maandag (25 September) inligting ontvang rakende ’n onwettige vuurwapen in die besit van ’n inwoner.
-
Produsente kyk na graanlande
Die jaarlikse proewe-besigtigingsdag waartydens produsente in die omgewing van Malmesbury onder meer koring -en kanolalande besoek, is die afgelope Woensdag deur Agri Malmesbury se Koringstudiegroep aangebied.
-
Top-12-stryd hier
Die opwindende Boland-rugbyunie se Grootuitdaagbeker-Top-12-uitklopwedstryde het sy laaste pylvak bereik met die eersterondewedstryde wat Saterdag 21 Oktober op die verskillende rugbyvelde van die 12 deelnemers afskop.
-
-
School principals heighten skills
Citizenleaderlab – Partners for Possibility (CLL-PfP) issued awards to 16 West Coast and Atlantis principals and business partners at a ceremony at Myrtledene restaurant in Malmesbury on Friday 22 September, after they had completed a 12-month leader







