Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
ouetehuis vaar strate in om jaareindgeselligheid te adverteer
ouetehuis vaar strate in om jaareindgeselligheid te adverteer
-
Huis Groeneweide vier 50 jaar
Huis Groeneweide in Darling vier hierdie Vrydag 50 jaar van puik verblyf, uitstaande sorg en hoëgehaltediens, wat dié oord se naam ná vyf dekades steeds vooruitloop.
-
-
Skool in vlamme
’nBrand het gedurende Sondag 22 Oktober in die vroeë oggendure die Koranrug Primêre Skool, ’n landelike skool op die plaas Korhaansrug buite Darling, verwoes.
-
Karen seëvier as onthoukok
Karen Els, die onthoukok van Malmesbury, is saam met haar spanmaat en kinkelkok, Gert Joubert, as die wenners van Kokkedoor Vuur en Vlam aangewys.
-
Plaaslike ondernemings skitter
“Hou die balle in die lug!” was Saterdagaand die tema van Malmesbury Sakekamer en Agri Malmesbury se gesamentlike prysuitdelingsdinee. Hiermee bied hierdie twee organisasies jaarliks erkenning aan ondernemings wat in huidige tye vasbyt en steeds flor
-
Landbou-ondernemings in Malmesbury bedank en vereer
Agri Malmesbury het Saterdagaand (21 Oktober) landbouers tydens ’n gesamentlike prysuitdelingsdinee met die Malmesbury Sakekamer vereer.
-
Swartlandfees ’23 begin by HSS
Die eerste Swartlandfees het op 20 en 21 Oktober by die Hoërskool Swartland se sportterrein plaasgevind.
-
Swartland se matrieks groet skool
Matrieks in die Swartland het die afgelope week saam met hul mede graad 12-leerders landwyd hul laaste amptelike skooldag gevier.
-
Net een punt verskil
Die Sanlam-Boland-Top-12 het Saterdag 21 Oktober begin en ondersteuners van Wesbank, Safcol United, Darling en Hawston het in groot getalle na die Gabriel Pharoah-sportveld in Darling en die Grabouw-sportterrein gestroom.










