Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Tennissterre slaan die res kis
Tennisspelers van die Hoërskool Swartland het Maandag 16 Oktober teen die Hoërskool Porterville gespeel.
-
‘Verkragter’ nog nie agter tralies
’n Voormalige inwoner van Malmesbury het die afgelope Woensdag (25 Oktober) in die landdroshof in Malmesbury verskyn nadat hy in 2021 die eerste keer op aanklagte van verkragting in die hof verskyn het.
-
-
Pieter-Steph du Toit maak die Swartland trots
Inwoners van die Swartland se harte klop nou éérs van die trots nadat die streek se eie Springbokspeler, Pieter-Steph du Toit, ná die eindstryd van die 2023-Rugbywêreldbeker in Frankryk as die Speler van die wedstryd aangekondig is.
-
-
-
-
Wesbank looi besoekers
Wesbank het Saterdag die groen truie van Mamre in Malmesbury geklop. Die tuisspan, wat rustyd nog 10-16 agter was, het egter vasgebyt en die stryd 34-23 gewen.
-










