Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Wesbank troef jonges
Ná sy wegholoorwinning van 53-19 oor Delicious NW Saterdag (4 November) het Wesbank na Worcester gereis om Young Hamiltons in sy agterplaas aan te durf.
-
Koringberg kids take to cricket
The community-based initiative for street cricket in Koringberg has garnered significant attention and support. The programme, now in its second year, coaches children aged 8 to 13. Managed and run by local non-profit company Ek n Jy, it aims to…
-
Malmesbury se krieketspan steeds onoorwonne
Malmesbury se krieketspan het ná sy klinkende vertoning met die kolf en bal op die Clanwilliam-sportterrein die afgelope naweek weer topkrieket in die Boland-promosieliga opgelewer.
-
Lokomotief-ongeluk veroorsaak chaos in Moorreesburg
Inwoners en motoriste word aangeraai om die ongelukstoneel te vermy waar ’n trein en ’n vragmotor met ’n sleepwa in Piketbergweg op Moorreesburg betrokke was.
-
HS Swartland se o.15’s sny fluks deur teenstanders
Die Hoërskool Swartland se o.15A-krieketspan het hul teenstanders behoorlik laat les opsê nadat hulle twee wedstryde met meer as 100 lopies gewen het.
-
Diewe teiken w’wapark
Die Yzerfontein-woonwapark, ’n gewilde bestemming vir vakansiegangers en besoekers aan dié kusdorp, het die afgelope tyd onder misdadigers deurgeloop. Volgens die polisiewoordvoerder Johnatan Filander van die Darling-polisie is besoekers se goedere v
-
-
-
-








