Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Omroeper besoek Agri Malmesbury-vergadering
’n Bekende stem in talle huishoudings en in dié van hul voertuie is die afgelope Dinsdagaand gedurende Agri Malmesbury se jaarlikse algemene ledevergadering aangehoor toe ’n gewilde RSG-omroeper gaste aangemoedig het om hul stories te deel.
-
SAPD se swak diens bekyk
’n Groep ongelukkige inwoners van Saamstaan en Ilingelethu het Vrydag die strate van Malmesbury ingevaar in reaksie op die vorige Sondagaand (8 Oktober) se gewelddadige gebeure tussen gemeenskapslede van die gebied.
-
Skenkings vir slagoffers stroom in
Skenkings het ingestroom vir sowat 83 inwoners van wie 29 jonger as 18 is en wat verlede Sondagaand (8 Oktober) dakloos gelaat is nadat huise in Ilingelethu aan die brand gesteek is.
-
Tannie Carrie is 100
Carrie Lategan van Malmesbury, wat op 6 Oktober 1923 gebore is, het vroeër vandeesmaand haar 100ste verjaarsdag gevier.
-
Koringboere looi Ceres
Die Malmesbury-krieketklub het die Ceres-krieketklub Saterdag (14 Oktober) in sy tweede krieketwedstryd op die Dieprivier-sportterrein in ’n Promosieliga-krieketwedstryd van die Boland-krieketunie gepak.
-
Kyk rugby saam met sakekamer-wenners
Tweehonderdpersent meer mense het deelgeneem in Malmesbury Sakekamer se diensverskaffer van die jaar-kompetisie. Dit beteken groter betrokkenheid van Malmesbury se mense; dit beteken ook dat die wenners vanjaar ’n groter mandaat uit die gemeenskap on
-
Laatkommers by skool ruk handuit
“Leerders wat laat kom, ontwrig die skoolprogram, die onderwysers en die leertyd. Dit is disrespekvol teenoor onderwysers en ander leerders.”.
-
Du Toit’s vas agter Bokke
Springbokondersteuners is dit eens dat die senuwees gedurende Sondagaand se naelbyt-rugbywêreldbeker-kwarteindstryd tussen Frankryk en Suid-Afrika behoorlik geknaag het.
-
Schoonies deel van internasionale toerspan
Diago Andrews (17), Charlton van Schalkwyk (17) en Lucaydo Pietersen (17) – almal leerders van Schoonspruit Sekondêr in Malmesbury – het die afgelope skoolvakansie hul skool in Spanje verteenwoordig waar hulle aan ’n internasionale rugbytoer deelgene
-







