Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Boekklub stel ‘Ontvoer’ bekend
Die Malmesbury-biblioteek se boekklub ruk sy vere reg vir die heel eerste boekbekendstelling van 2025. Die boek, Ontvoer, sal op 27 Februarie om 18:00 by die biblioteek se perseel bekendgestel word. Daniël Lötter sal in gesprek wees met die skrywer…
-
-
Shawn wen met ‘teater van die verbeelding’
Shawn Day van Malmesbury het die RSG-dramaskryfkompetisie in die afdeling vir Jong Skrywer gewen. Sy drama heet Die Versamelde Dagboeke van ene professor Weideman.
-
-
Wesbank-7’s terug in die Swartland
Die roemryke Wesbank-7’s-rugbytoernooi is ná ’n jaar se afwesigheid terug op die Swartland-kalender.
-
Jo-Dolphin APD kóók in suksesvolle Jo-Pot
Die geld wat in vanjaar se suksesvolle Jo-Pot-potjiekoskompetisie ten bate van Jo-Dolphin APD, ’n sentrum vir mense met gestremdhede in die Swartland, ingesamel is, is onlangs deur Darling Cellars oorhandig.
-
Tweekampatlete haal Boland-A span
Jani Visagie (o.17-meisies) en Arden Kotze (o. 17-seuns), leerders van die Hoërskool Swartland, is verlede week in die Boland A-span vir tweekamp opgeneem nadat hulle op 7 Desember aan die sesde tweekamp-Boland-ligabyeenkoms vir die 2024-’25-seisoen
-
Ray van Rooy ondervra
Die Bergrivier-munisipaliteit se uitvoerende burgemeester, Ray van Rooy, is ure nadat hy die afgelope Woensdagaand by sy woning in Piketberg deur die polisie vir ondervraging ingeneem is, weer vrygelaat.
-
Nuwe swembad vir ‘hele gemeenskap’
Groot opgewondenheid het verlede week onder inwoners geheers toe die splinternuwe munisipale swembad net betyds vir die skoolvakansie amptelik geopen is.






