Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Swartland-veteraneklub lok talle met tweede liggierit
Die Swartland-veteraneklub het die afgelope Saterdagaand (7 Desember) groot vreugde na die inwoners van Malmesbury gebring toe 15 veteraantrekkers en ’n verdere 11 ou voertuie, insluitend ’n vragmotor vol Kersversierings en liggies in ’n konvooi deur
-
LDU ontvang Goeie Skool-prys
Die Laerskool Dirkie Uys in Moorreesburg bied gehalte-onderrig aan sy leerders.
-
Boland-Super-T20 amptelik aan die gang
Die Boland-Super-T20-kriekettoernooi (voorheen Gold Rush), het amptelik begin met die kwalifiserende uitspeelwedstryde wat die afgelope Saterdag en Sondag (7 en 8 Desember) gehou is. Die kwarteindronde word van 30 Januarie tot 14 Februarie 2025 bepla
-
POP-sentrums vier groot mylpale
Goedgedacht Trust het onlangs die toekoms van sy plaaslike jeug gevier deur twee spesiale opedae by hul Path On To Prosperity (POP)-jeugsentrums op Riebeek-Wes en Riebeek-Kasteel aan te bied.
-
Botsing op N7 eis lewe van twee
’n Saak van strafbare manslag word deur die Moorreesburg-polisie ondersoek ná die dood van twee insittendes wat in ’n botsing op die N7-snelweg betrokke was.
-
What to look out for in 2025 school year
South African schools officially close on Wednesday 11 December, marking the end of the school year. Learners and educators will enjoy an extended break before schools reopen on Wednesday 15 January 2025 and a new school year begins.
-
Bronsmedalje kom huis toe
Die Weskus Senior A-netbalspan het van 1 tot 7 Desember in die B3-afdeling aan die Spar- nasionale kampioenskap op Ellispark in Johannesburg deelgeneem en ’n bronsmedalje huis toe gebring.
-
Sakeman vas ná skietery op polisie
Borg van R20 000 is aan ’n sakeman van Malmesbury toegestaan wat van poging tot moord beskuldig word. Die verdagte het na bewering verlede Sondag (1 Desember) in die vroeë oggendure verskeie kere op lede van die polisie se eenheid…
-
Local police officers honoured
The Provincial Commissioner of the Western Cape Lt Gen Thembisile Patekile recently honoured local members of the South African Police Service for their 40-, 30- and 20-year loyal service at a ceremony and parade in Cape Town. This event, which…
-







