Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Youngsters perform well
This year The Sports Trust celebrates its 30th anniversary. It was founded in 1994, the year that South Africa became a democracy, led by Nelson Mandela, who believed in the power of sport to inspire all people and change the…
-
Misdaadnuus
’n 19-jarige verdagte van Piketberg het gister (2 Desember) in die plaaslike landdroshof verskyn nadat hy homself die afgelope Saterdagaand teen sy inhegtenisneming verset en ’n polisielid aangerand het, het kapt. Tania Helfrich, ’n woordvoerder vir
-
Bidbeer-genade ’n fotoboek
An Roets van Malmesbury kon vroeër vandeesmaand die boek waaraan sy maande lank gewerk het, in haar hande hou, dit voel, ruik, deurblaai en besef – dis presies hoe sy die boek wou gehad het.
-
Kloovenburg bring vreugde in feestyd
Danksy ’n inisiatief deur die plaas Kloovenburg se eienaar, Pieter du Toit, kan motoriste, inwoners en besoekers aan die streek vanjaar wéér uitsien na vrolike kersversierings langs die R46.
-
Skryf in vir ATKV se koorkompetisie
Die ATKV en die Suidoosterfees het weer goeie nuus vir amateurkore wat gemeenskappe in die Wes-Kaap se harte met hul stemme verower. Inskrywings vir die jaarlikse ATKV-Suidoosterfees-koorkompetisie is nou oop.
-
Lions help al 15 jaar met dié voorkoming
Die Lions-diensorganisasie, wat ondersteunende projekte en uitreike in Malmesbury doen, reël ook jaarliks dat Jan Alleman gratis bloedsuikertoetse kan ontvang. Die doel hiervan is voorkomend van aard, sê Marzanjah Ackerman van Malmesbury Lions.
-
Ons veronnoseliking
Onlangs bel ek die toerismekantoor van ’n Klein Karoo-dorpie. Die beampte verstaan nie my navraag nie en reageer met ‘Kom weer’? Ek skrik my woorde wég – wanneer het professionele gesprekvoering sommer-so verdwyn?.
-
S’land-tak beste Helpende Hand
Die jaarlikse streeksbyeenkoms van Helpende Hand Wes-Kaap het hierdie jaar weer gedurende die tweede naweek van November (Vrydag 8 en Saterdag 9 November) in die Stellenbosch-omgewing plaasgevind.
-









