Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
S’land-tak beste Helpende Hand
Die jaarlikse streeksbyeenkoms van Helpende Hand Wes-Kaap het hierdie jaar weer gedurende die tweede naweek van November (Vrydag 8 en Saterdag 9 November) in die Stellenbosch-omgewing plaasgevind.
-
-
Kollege-adjunkhoof sterf
Die gemeenskap van Weskus Kollege in Malmesbury is in rou gedompel ná die dood van hul adjunkhoof, Rhazia Hamza (47).
-
Die pad van ‘Swartland Gazette’
Die Swartland Gazette vier vanjaar die koerant se deelname aan 110 jaar se koerantwese in die streek.
-
Nuus, of noem dit ook tradisie . . .
Die naam en eienaarskap van die nuusblad Swartland Gazette het dalk al verskeie kere deur die jare verander en met die konstante evolusie in die wêreld daar buite is dit liefs iets om mee vrede te maak.
-
Wees waaksaam vir dié bedrog
“Geen bank se bedrogafdeling sal jou bel en jou inlig van ongemagtigde transaksies nie.”.
-
Tiere sien uit na sportpark
Die Tiere se droom van ’n splinternuwe- en topgehalte sportfasiliteit in Moorreesburg word ’n werklikheid.
-
-
Skool se‘Heidi’ beïndruk
Liebenberg Primêr se Graad 3-dansgoep het die afgelope jaar uitstekend gevaar met hul vertolking van Heidi op die planke.
-
Hy groet skool met geruste hart
Vincent Paramore (64) groet Wesbank Sekondêr met ’n geruste hart op die vooraand van sy aftrede.







