Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kay-Lee Mouton bewaarheid droom
Kay-Lee Mouton (15), ’n Graad 10-leerder van die Hoërskool Dirkie Uys in Moorreesburg, het onlangs golwe gemaak toe sy die gewilde Valsbaai-opewaterswem as die jongste swemmer nóg in die geskiedenis voltooi het.
-
Skaakspelertal groei ongeag uitdagings
Malmesbury se eerste skaakklub, wat in Junie verlede jaar tot stand gebring is, groei “met ’n spoed”, sê Michael Ross, een van die stigterslede, opgewonde.
-
HSS-leerder beste in Afrikaans
Jani Steyn (18) van Malmesbury, wat onlangs in die derde posisie onder die Hoërskool Swartland se beste presterende matrikulante van 2024 geëindig het, pronk met die beste Afrikaanse punt in die provinsie.
-
-
Amazulu wen!
St. Georges se rugbyspan en die Darling-netbalspan het die Darling Romery-7’s-toernooi die afgelope naweek gewen.
-
Sluit jou motor twee keer
’n Inwoner van Malmesbury het die afgelope week ’n waarskuwing via sosiale media aan voornemende klante van ’n gewilde winkelsentrum gerig nadat haar motor vanself “oopgesluit” het nadat sy dit met haar afstandbeheerder wel toegesluit het.
-
Graanprodusente onder druk
Graan SA se eerste streeksvergadering het die afgelope Dinsdagoggend (28 Januarie) in Moorreesburg met ’n volgepakte saal produsente en rolspelers in die plaaslike graanbedryf begin en waartydens gesprekke grootliks rondom die ekonomiese druk waarond
-
Messtekery vier hoogty in Malmesbury
’n 40-jarige verdagte van Malmesbury het Maandag, 3 Februarie in die plaaslike landdroshof op aanklag van poging tot moord verskyn nadat sy ’n 30-jarige man met ’n mes gesteek het.
-
-
Boekklub stel ‘Ontvoer’ bekend
Die Malmesbury-biblioteek se boekklub ruk sy vere reg vir die heel eerste boekbekendstelling van 2025. Die boek, Ontvoer, sal op 27 Februarie om 18:00 by die biblioteek se perseel bekendgestel word. Daniël Lötter sal in gesprek wees met die skrywer…





