Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vrae oor muur beantwoord
Die muur wat tans langs die Malmesbury-polisiekantoor in Piketbergweg gebou word, het talle vrae opgelewer.
-
Dooie moordwalvis spoel op strand by Yzerfontein uit
Die oorskot van ’n moordwalvis is die afgelope Sondag (9 Februarie) op die strand van Yzerfontein aangetref.
-
Misdaadnuus
Die plaaslike polisie van Malmesbury het die afgelope Saterdag (8 Februarie) die lyk van ’n 28-jarige man ná ’n noodlottige mesaanval in ’n huis aangetref.
-
Darling looi Malmesbury
Die Swartland-krieketspanne Darling en Malmesbury het Saterdag goeie oorwinnings teen die krieketklubs Essex van Clanwilliam en Wolseley behaal.
-
Manie maak hande vrywillig vuil
Abduraghmaan Allie (36), beter bekend as Manie, het met die intrapslag van die nuwe jaar sy fokus na die plaaslike begraafplaas in Schoonspruitweg gedraai deur die terrein en grafte op te knap en weer netjies te maak.
-
Chirurg vier 100ste teatergeval
Crestcare Malmesbury se algemene chirurg, dr. Pieter Snyders (36), het die afgelope week ’n groot mylpaal saam met kollegas by dié hospitaal en boonop die eerste private hospitaal waarby hy betrokke is, gevier.
-
Swartland-sportfees word Saterdag gehou
Die tweede Swartland-burgemeestersportfees, ook bekend as die Burgemeestersbeker 2025, begin Saterdag (15 Februarie) op die Gabriël Pharaoh-sportterrein in Darling.
-
Nataniël kom gou ‘huis toe’
Suid-Afrika se gunsteling-kaalkop- klong, Nataniël, tree op 19 Februarie by die NGK Wellington-Noord se saal op. ’n Optrede hiér is altyd baie spesiaal vir Natanël, want hy besoek die geliefde dorp uit sy kindertyd – Wellington.
-
-
Leerder oorleef skêrvoorval
’n Ondersoek is van stapel gestuur nadat ’n graad-7-leerder van St. Thomas Primêr in Malmesbury ernstig met ’n skêr beseer is.








