Die groep wat die Erfenisroete deur die strate van Malmsebury voltooi het.
Die groep wat die Erfenisroete deur die strate van Malmsebury voltooi het.

Malmesbury Museum, in samewerking met die plaaslike biblioteek, het verlede week (Dinsdag 8 en Donderdag 10 Julie) 'n suksesvolle Erfenisstaptog aangebied. Inwoners het die geleent- heid gekry om die dorp se erfenisroete te verken en meer oor die geskiedenis van Malmesbury te leer. Die staptog het by die Malmesbury-biblioteek begin, by verskeie ikoniese en geskiedkundige bakens langs die roete gestop en is met 'n trefferbesoek aan die museum afgesluit.
Malmesbury Museum, in samewerking met die plaaslike biblioteek, het Dinsdag 8 en Donderdag 10 Julie ‘n suksesvolle Erfenisstaptog aangebied. Inwoners het die geleentheid gekry om die dorp se erfenisroete te verken en meer oor die geskiedenis van Malmesbury te leer. Die staptog het by die Malmesbury-biblioteek begin, by verskeie ikoniese en geskiedkundige bakens langs die roete gestop en is met ‘n trefferbesoek aan die museum afgesluit. Foto: Verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article