Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Trompoppies sê baie dankie vir hulp
Die Malmesbury-trompoppies, bestuur en afrigters wil spesiaal kom dankie sê aan die SAPD Moorreesburg, Kekkel en Kraai van Malmesbury, Natalie Leander, mnr. Yasir, Zchandt Lategan en Cornette Coetzee en familie, vir bydraes en skenkings aan ons junio
-
-
Stem-cell donation pays
In 2012, Malmesbury resident Anja Kruger’s world came crashing down when she was diagnosed with Hereditary Haemolytic Anaemia – a life threatening blood disorder – at only 14 years old.
-
Maak karakterstudie sommer nou al skoolvak
’n Klein debatjie is die afgelope weke oor ’n baie groot onderwerp in die media gevoer – oor hedendaagse skoolvakke. Vrae soos: “Wat beteken matriek nou eintlik?” en “Rus skoolvakke jongmense voldoende toe vir die lewe?”.
-
-
Spairs laat sy naam praat
Never Despairs het Saterdag (14 Mei) die opmars van Darling se melkboere in ’n klipharde wedstryd van die Boland-Grootuitdaagbeker in die Swartland-streek gestuit.
-
-
Twizza-netbal het begin
Die Weskus-netbalfederasie se Twizza-kompetisie het Saterdag 7 Mei in Moorreesburg by die Gene Louw-netbalbane by die federasie se hoofkantoor begin.
-
Wes-Kaap, Dene vat hande
Die Wes-Kaapse regering het ’n ooreenkoms met Denemarke onderteken waarvolgens kundigheid uitgeruil gaan word ten opsigte van die bestuur en tegniese aspekte van 17 afvalwateraanlegte langs die Bergrivier.
-
Plaasvroue kla oor plaagdoders
Meer as 200 vroulike plaaswerkers en -bewoners het in Worcester byeengekom om hul misnoeë oor blootstelling aan plaagdoders uit te wys.







