Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Harde inklimrugby woed
Moorreesburg (Samoa) het Saterdag (21 Mei) Wesbank toe gereis en die hoog aangeskrewe Wesbank bloed laat sweet vir ’n oorwinning in ’n Grootuitdaagbekerwedstryd van die Boland-rugbyunie.
-
Selfgemaakte skool-‘tas’
Op Vrydag 13 Mei 2022 het Sibusiso Booi, ’n graad 5-leerder aan die skool, almal verras met sy selfgemaakte rugsak vir die “No School Bag Challenge”.
-
Montagu ’n mooiste dorp
Montagu is pas as die Wes-Kaapse dorp van die jaar as deel van Kwêla se nasionale dorp van die jaar-kompetisie benoem.
-
-
-
-
Fokus dié week op kinders
Die ACVV Robertson het ’n vol program wat hulle tydens Kinderbeskermingsweek gaan uitrol. Kinderbeskermingsweek vind plaas vanaf 29 Mei tot 4 Junie.
-
Wes-Kaap wil jou bloed hê
Die Wes-Kaapse Bloeddiens (WKB) se bloedvoorraad is kritiek laag en mense word versoek om dringend te gaan bloed skenk.
-
Try choc-beetroot cake, with blueberry compote
A rich chocolate and beetroot cake layered with blueberry compote and a lush chocolate ganache, the ultimate indulgent celebration cake.
-
‘Kosreise’ vir die fynproewer
Emile Joubert van die Paarl is sy lewe lank ’n kosgenieter. Sy ouma se kerrie het ’n groot indruk op hom as sesjarige gemaak, en van toe af het kos hom geïnspireer – of dit nou die skoolmaaltye ten tyde…








