Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
YGH gee BRAM baie ‘goeie hoop’
ASHTON. – Bestuurslede en spelers van die Young Good Hope-rugbyklub (YGH) het Saterdagoggend (28 Mei) na die BRAM-sorgsentrum in Stasieweg gestap om persoonlike produkte soos doeke vir volwassenes, seep, toiletpapier, vrugte en dies meer te oorhandig
-
-
Darling Vleismark wen
Darling Vleismark, ’n bekende slaghuis in Darling, is die wenner van die gesogte Cleaver-prys. Dié slaghuis, wat boonop sy 40ste bestaansjaar vier, het goud in die afdeling vir slaghuise met tot drie betaalpunte in die Wes-Kaap verower.
-
Heat yourself safely this winter
This winter could be cold and dark for millions of South Africans, with Eskom expecting between 37 and 101 days of loadshedding in the coming months. As more people look to alternative heating sources such as gas and paraffin heaters…
-
Great future for local landmark
Loedolf House in Malmesbury is a noted historical beacon in the town, and has been a focus of public attention since it was rebuilt and restored, with work on it completed in 2006. Today, this historic beacon is part of…
-
Kom wys jou beste boerewors
Inskrywings vir die 30ste jaarlikse Boerewors-kompetisie het vandeesweek geopen en sluit op 17 Junie.
-
-
Potspelspelers van Wynland reg vir SA’s
Die Kaapse Wynland-distrik se Swartbal-federasie het verlede naweek (21 en 22 Mei) geskiedenis gemaak toe verskeie dorpe soos Worcester, De Doorns en Robertson hul eerste swartbal-proewe oor die twee dae gehou het. Dit was ’n groot sukses waar verski
-
William klop kronkelpad ná pandemie vir groot rol
William Adams vertel sy maats al van kindsbeen af hy gaan eendag beroemd word. Nou, as ’n akteur in ’n Netflix-produksie, blyk sy woorde waar te wees.
-
Beauty for autism
The JR Jansen Autism Foundation and Montagu-Ashton Tourism Association are joining forces to present a Miss Montagu Model/Beauty Competition on Friday 23 September 2022 at the Montagu Civic.







