Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bonnievale ryg wynpryse in
Bonnievale Wines se Limited Release-wynreeks het vanjaar uitmuntend presteer tydens die National Wine Challenge (NWC) – ’n internasionaal erkende Suid-Afrikaanse wynkompeti-sie bekend vir sy streng beoordelingsprosedure en top-beoordelaars, en wat fo
-
Sensus verstryk vandag – tyd om jou te tel!
Vandag (31 Mei) is die laaste kans om jou te laat tel aangesien die sperdatum vir die nasionale sensus amptelik verstryk.
-
Poligraaftoetse help verliese voorkom
Ondernemings wat gebuk gaan onder voorraad- of geldverliese weens diefstal, geldverduistering of oneerlikheid, hoef nie nou meer tot in die Kaap te soek vir ’n poligrafis nie, aangesien dié diens nou in die Breedevallei beskikbaar is.
-
Só vergeet mense van C-19
Wat gebeur wanneer ’n veearts begin pampoenpitte verkoop – veral as die pitte Goliat van Gat heet?.
-
-
Lamb steak-and-kidney pie
Enjoy a hearty lamb steak-and-kidney pie as the ultimate comfort meal this winter.
-
Cable theft affects all
Cable theft occurs frequently in the Langeberg municipal area, and it severely affects business operations and the provision of essential services to industries and various communities. The theft of copper cables recently severely affected residents
-
Wesbank druk deur
Wesbank het Saterdag (28 Mei) sy kanse in die Grootuitdaagbeker versterk toe hy Darling in ’n harde wedstryd op die Gabriel Pharo-veld in Darling 20-16 geklop het.
-
Villagers steier
MONTAGU. – Montagu Villagers kon die tweede agtereenvolgende Saterdag nie ’n voorsprong in ’n oorwinning omskep nie. Eweneens kon hy ook die tweede keer agtereenvolgens nie ’n enkele punt ná rustyd aanteken nie.
-








