Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Werkers só beloon
’n Konstruksiemaatskappy doen sy deel op unieke wyse om sy werkers gemotiveerd te hou en gewaardeer te laat voel.
-
HS Robertson, Hermanus speel
Hoërskool Robertson was die afgelope naweek gasheer vir die Hoërskool Hermanus. Leerders van dié twee skole het in verskeie sportkodes meegeding.
-
Bibberpakkies jaag koue weg
“Die bibberweer is op ons. As ek die kinders hier rondom ons sien swaarkry, dan wéét ek: As elke mens met ’n goeie hart hierdie winter saamwerk, sal talle kinders se lewe hierdie koue winter beter lyk.”.
-
Riebeek-rowers vasgetrek
’n Plaaslike winkel in Riebeek-Kasteel het die afgelope week onder ’n gewapende rooftog deurgeloop.
-
‘Pad van dood’ eis nog
“Ons noem dit die pad van die dood,” sê Eddie Buxmann terwyl hy op die R44 tussen Hermon en Wellington ry.
-
Hammies hap Montagu
WORCESTER. – Soos ’n stoomtrein wat stadig van die platform af vertrek, dan spoed optel en uiteindelik met ’n dolle vaart voortsnel.
-
Orrel se 90ste gevier
Die NG Moedergemeente in Robertson se orrel word 90 en hulle hou Sondag ’n diens om hierdie mylpaal te vier.
-
Robertson kry organisasie
Ashwin Williams, Mr Cape Town Pride en ’n inwoner van Robertson, tesame met sy tweede prins, Lyle Hoffman, het ’n organisasie begin om klein organisasies in Robertson te help.
-
-
Groot dankie aan Malmesbury-brandweer
Ons het Donderdag 12 Mei in die vroeë oggendure wakker geword met ’n gedeelte van ons plaashuis aan die brand.










