Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bottelslaner kry vier jaar
Christopher Slingers is op 4 Mei in die Ashton-streekhof aan aanranding met die opset om ernstig te beseer, skuldig bevind.
-
Make your home a secure deterrent to criminals
When it comes to the safety of your family and property the best course of action is prevention rather than dealing with the aftermath of a break-in or robbery. Charnel Hattingh, Head of Marketing and Communications at Fidelity ADT, says…
-
Matrieks begin al skryf
Die 2022-matriekleerders het hierdie week met hul Mei/Junie-eksamen begin – die begin van ’n reeks eksamens wat hulle gaan skryf en ’n bydrae tot die res van hul lewe gaan maak.
-
Boom, ou grafte vir saal verskuif
Die NG Kerk Swartland-moedergemeente op Malmesbury kry eersdaags ’n splinternuwe saal op dié kerk se perseel. Dit sal die eerste aanbouings op die terrein wees sedert die destydse moederskamer gebou is.
-
Local Christmas bands on film
The companies Seashore Films from Robertson and The Ergo company from Johannesburg are presently producing an Afrikaans-language feature film in partnership with MNet and Kyknet Movies and the National Film and Video Foundation.
-
-
Museumdag wys wêreld wat bewaar word
Museumdag word elke jaar wêreldwyd op 18 Mei gevier met die doel om mense bewus te maak van die waardevolle artikels wat in museums te sien is en ook om mense bewus te maak van die belangrike rol wat museums…
-
Weskus sit sy beste voet voor
Weskus-toerisme in samewerking met Wesgro en die Cape Tourist Guide Association het ’n groep toergidse en toeroperateurs vir vyf dae in die Weskus verwelkom met die doel om nuwe toerismeprodukte blootstelling te gee.
-
Outismespektrum – leer wat om te doen
Ben Truter, kliniese direkteur van Neurodiversity Centre in Worcester, gaan op 19 Mei praktiese wenke aan ouers gee oor hoe om kinders op die outismespektrum te ondersteun.
-






