Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Lentil Bolognese stuffed red peppers
Such an easy and delicious plant-based meal to make! Ingredients.
-
Vermeende verkragter vas
Sowat 100 inwoners van die Ilingelethu-gemeenskap by Malmesbury het die reg in eie hande geneem toe hulle ’n vermeende verkragter aangerand het.
-
Challenge is virtual again
The SPAR Women’s Challenge will be held virtually, and on a national basis again this year. It is all happening on Saturday 3 September. Entrants will once again be able to make South Africa’s “Most Beautiful” race truly their own.
-
Sassa se geld droog op, maar dis net die kontant
Sassa het ’n geldvloeitekort en sal sekere van sy betaalpunte nie van geld kan voorsien nie – poskantore ingesluit.
-
Regstelling
Gazette het verlede week foutiewelik aangedui dat Norman Evertson die berig oor die rugbywedstryd tussen Montagu-rugbyklub en McGregor geskryf het. Die klub het inderdaad die berig aan Gazette verskaf.
-
-
Meer brande aangemeld
Die Swartland-munisipaliteit het sy kommer uitgespreek ná ’n skerp toename in struktuurbrande die afgelope paar weke in die Swartland-gebied.
-
Wen met net 1 punt
MONTAGU. – ’n Rillerstryd het Saterdagmiddag (14 Mei) voor ’n volgepakte King Edward-sportterrein afgespeel, waar Montagu Villagers en Ashton United mekaar in ’n Grootuitdaagbeker-rugbywedstryd gepak het.
-
-
Aan wie behoort dié baadjie?
Die spreekwoord lui: “Moenie iemand op sy baadjie takseer nie,” maar kan ’n baadjie wat op die toneel van ’n inbraak gevind is, die polisie in die rigting van die inbreker wys?.




