
-
Hoërskool Strand oud-leerder maak merk in wynbedryf
Stian Victor, ‘n oudleerder van Hoërskool Strand se 2013-matriekklas, is tans deel van die wynmaakspan by Badsberg naby Worcester. Stian het 2017 by Badsberg ingeval en sedertdien het Badsberg uitstekende […]
-
Hoërskool Strand Toutrek-leerder skitter weer
Zounica van der Merwe van Hoërskool Strand is weer vir die Protea toutrek-span verkies om SA later vanjaar, vanaf 16 tot 20 September in Spanje te verteenwoordig. Sy is die […]
-
Laerskool Stulting: Lees is essensieel vir leer!
Stulting se media-assistente. Agter vlnr: Karien van der Schyff, Lilitha Mtatse en Sitha Mbizo. Middel vlnr: John-Henry Faul, Tamishce Jansen van Vuuren, Zadia Jantjies, Kayleigh Smith en Chinika Roux. By […]
-
Grenville High School Inter High Athletics
Left to right: Sindiswa Nocuze (u/17 Javelin Gold), Tiisetso Pilane (u/17 Javelin Bronz), Unathi Kgatea (u/17 Javelin Silver) Grenville High School, Rustenburg attended the Inter High Athletics Competition on 13 […]
-
Liefde in die lug…by Laerskool Stulting
Juffrou Rienie se Gr. R Dolfyn-maatjies Laerskool Stulting het Valetynsdag behoorlik gevier, uitgevat in rooi en pienk! Selfs die onnies het volgens die tema aangetrek en het al te lieflik […]
-
Stulting Primary at Jake White coaching course
From left to right: Tiaan Muller, Elandré Smit, Stephan Muller, Henri Alers, Jake White, Wian Pienaar, Werner van Wyk en Lingaster Erasmus The past week the rugby coaches from Stulting […]
-
Arende Toutrekspanne sweet in Robertson-hitte
Hoërskool Strand se toutrekspanne het bloed gesweet in Robertson waar die hitte van 35 grade Celsius ongenadig op al die WP en Wynlandspanne neergebrand het! Dit was van meet af […]
-
16 Atlete van Hoërskool Strand in Boland Sentraal-span
Die atlete (soos op die foto) neem aan die volgende items deel: Agter vlnr: Christopher Smit (S.17 hamergooi), Granville Mac Donald (S.19 10 000m stap), Abigail Durand (D.15 hamergooi), Marli Botha […]
-
Glenwood High School Sports results vs Northlands High School
Sports results between Glenwood High School and Northlands High School week ending 15 February. Cricket 1st won by 9 wickets. 2nd won by 2 wickets. 3rd lost by 16 runs. […]
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie geniet Grease Valentynsbal
Die leerlinge van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het Donderdag, 13 Februarie, hul jaarlikse Valentynsbal geniet. Vanjaar se tema was Grease en die saal was pragtig volgens die tema versier. […]














You must be logged in to post a comment.