Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria wens Mev Ella Potgieter geluk met haar honderdste verjaardag.
Affies is bevoorreg en geseënd om vandag die oudste Affie waarvan ons bewus is, mev. Ella Potgieter, se 100ste verjaarsdag te vier.
Baie geluk Ella van al die Affies!
Ella was in Affies van 1934 – 1936.



