
-
Hoër Jongenskool Paarl Valentynsdag
Hoër Jongenskool Paarl se prefekte en leerders het die meisies van die Paarl en Stellenbosch verras met Valentynsdaggeskenke. #boishaai
-
Union Pre-School’s Miss Christelle van Eck excels at shooting
Miss Christelle van Eck It was a very special week for Union Pre-School’s Miss Christelle van Eck for two reasons. First, she was chosen to serve on the national committee […]
-
Union High School St Valentin’e Day
All at Union High School, Graaff Reinet, definitely felt the love on Valentine’s Day. Union High School’s MF committee members worked tirelessly this Valentine’s Day to raise funds for the […]
-
Glenwood High School Interhouse Championship Gala
The Interhouse championship gala of Glenwood High School, Durban, was held on Tuesday 11 February. The swimming on the evening was of a really high standard with some outstanding performances […]
-
Hoërskool Strand neem deel aan Internasionale Robotika-kompetisie
Gerrit Born, Jozua Bezuidenhout en Brendon van Rooyen. Vier leerders van Strand het in Desember 2019 uitstekende resultate behaal met hul deelname aan die nasionale rondte van ’n internasionale robotika-kompetisie. Josua […]
-
Hoërskool Strand Opedag
Hoërskool Strand het Woensdag, 12 Februarie, hul opedag aangebied aan laerskole in hul omgewing. Graad 7 leerders en hul ouers het die geleentheid gehad om die uitstallings te besigtig waarna hul […]
-
Hoër Meisieskool Paarl Prestige Atletiekbyeenkoms 2020
Die uitslae van die Prestige Atletiekbyeenkomsis as volg: Hoër Jongenskool Paarl en Hoër Meisieskool Paarl: 894 Paarl Gimnasium: 880 Bloemroos: 736 “Baie geluk aan al die deelnemers gister! Dankie aan […]
-
Hoërskool Velddrif Kleuresport 2020
Hoërskool Velddrif se 2020 Kleuresport was ‘n groot geleentheid op die skool se kalender!
-
Hoërskool Vredendal Krieket
Saterdag, 8 Februarie, het Hoërskool Vredendal se eerste krieketspan teen Hoërskool Porterville gespeel. Vredendal se manne het eerste gekolf en ‘n goeie 298 lopies aangeteken vir die verlies van 7 […]
-
Hoërskool Langenhoven deel van #SPEKBOOMCHALLENGE
Die #spekboomchallenge spoor alle Suid-Afrikaners aan om ten minste 10 spekbome in 2020 te plant. Hierdie plante absorbeer meer koolstofdioksied, as enige ander plant ter wêreld, en kan tot en […]













You must be logged in to post a comment.