
-
Hoërskool Vryburg Top-20 Atletiek
Hoërskool Vryburg se A-span het 5de van 25 spanne geëindig tydens die Top-20 Atletiekbyeenkoms. Vryburg High School’s A-team ends 5th of 25 teams. The team achieved 17 medals: 9 goue […]
-
Hoërskool Punt Hart-loop Atletiekbyeenkoms
Lara Lubbe by ‘n baie trotse Mnr AJ Gouws (skoolhoof) Hoërskool Punt, Mosselbaai, het vanjaar se jaarlikse Hart-loop Atletiekbyeenkoms op 10 en 11 Januarie in Oudtshoorn aangebied. Hierdie byeenkoms is […]
-
Hoërskool Framesby 7’s Rugby
Brandon Wilke Brandon Wilkie, gr 12 leerder van Hoërskool Framesby in Port Elizabeth, het SA in ‘n internationale 7’s rugbytoernooi verteenwoordig in Portugal op 15 en 16 Februarie. Die span […]
-
Hoërskool Framesby Wiskundiges Presteer
Tiaan de Beer Drie leerders van Hoërskool Framesby, Tiaan de Beer, Carla Kruger en Tiaan Bouwer is onlangs vereer by die Siyanqoba Wiskunde Probleemoplossings Prysuitdelingsfunksie wat Vrydagmiddag, 7 Februarie, plaasgevind het by […]
-
Hoërskool Strand Valentynsbal
Drewhan van der Westhuizen en Esterlie Maré (links) en McKenzie Knipe en Derik Nortje (regs) Hoërskool Strand het Valentynsdag Vrydag met ‘n Valentynsbal gevier.
-
Union High School Eco Club celebrates recent rains
The members of Union High School’s Eco Club visited the Valley Of Desolation on Friday afternoon, 14 February, where they were amazed to see how this drought-stricken area’s plant life has recovered […]
-
UHS learners lace up for cross-country fun
It is events, however, like Monday afternoon’s interhouse cross-country, which epitomises the true ethos of sport at Union. Determination, dedication and a real sense of school spirit were on display […]
-
Union’s u/13s and u/11s Cricket victorious against Muir College
On Saturday, 15 February, Union’s u/13A and u/11A cricketers travelled to Uitenhage to compete against Muir College. The u/13s put together a stellar performance during their encounter. Muir won the […]
-
New PBs for Union’s athletes
Union High School, Graaff Reinet, had two athletes competing at the Sarah Baartman District Championships at Port Elizabeth’s Westbourne Oval on Friday, 14 February. Union’s athletes did very well against […]
-
Hoërskool Strand verwelkom hul Belgiese vriende
Hoërskool Strand verwelkom hul Belgiese vriende! Hulle het reeds ‘n rooibustoer, Tafelberg, die Waterfront, die Kasteel van Goeie Hoop en nog vele meer besoek. Die groep het gister-oggend, 17 Februarie, […]














You must be logged in to post a comment.