
-
BRACKENFELL HIGH SCHOOL – FIRST TEAM CRICKET CAPPING
Brackenfell High School had their first team Cricket Capping Ceremony before this weekend interschool match against Tygerberg High School. The first team were honoured to have had George Linde from […]
-
Internasionale gaste besoek Paul Roos Gimnasium
Die Poolse groep by Kaappunt Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, speel dié week gasheer vir twee skole uit Europa. Die leerders van Canisius in Almelo, Nederland, is hier as deel van […]
-
Oud-Paul Roosers vat voor!
Steven Kitshoff Drie van Paul Roos se oud-leerders is beloon met leierskapsposisies in hulle onderskeie rugbyspanne. Steven Kitshoff (2010) is aangewys as kaptein van die Stormers terwyl Jacques van Zyl […]
-
Paul Roos Gimnasium Atleet skitter by Prestige Atletiekbyeenkoms
Joshua Acker, ‘n graad 9-leerder van Paul Roos Gimnasium, is aangewys as die beste junior seuns veldatleet tydens die Prestige Atletiekbyeenkoms wat op 12 Februarie op die Dal Josafat Stadium […]
-
Paul Roos Gimnasium se Bevan en Jared verwerf groen en goud
Vlnr: Jared Africa en Bevan Simons Bevan Simons en Jared Africa van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, is ingesluit in die SA o/18-sewesspan wat die naweek van 28 en 29 Februarie […]
-
Hoërskool Strand Rolbalspelers in WP-spanne
Juan Joubert, Jozua Bezuidenhout en Christiaan Booysen Ses rolbalspelers van Hoërskool Strand is in die onderskeie WP-spanne opgeneem om vanaf 22 tot 28 Maart in Bloemfontein aan die Interdistrikte Toernooi deel […]
-
Hoërskool Strand se Luke Hayward presteer in Hengel
Saam met Luke is Philip Marx, President van SADSAA Luke Hayward, gr. 11-leerder by Hoërskool Strand, was lid van die o.16-WP Diepseehengelspan wat ‘n brons medalje verower het toe hulle […]
-
Pietermaritzburg Girls’ High School canoeists dominate in group
Melonie Croeser and Olivia Woodburn Pietermaritzburg Girls’ High School canoeists, Melonie Croeser and Olivia Woodburn, continue their domination in the u16 age-group canoeing. In the K1 category Olivia Woodburn finished […]
-
Pietermaritzburg Girls’ High School reconnecting with GHS alumni
With their bookmarks are (from left) Keryn Thompson (Deputy Head Prefect), Rebecca Odell (Deputy Head Boarder Prefect), Samukelo Mbatha (Head Boarder Prefect) and Paige Raw (Head Prefect) Pietermaritzburg Girls’ High […]
-
Hoërskool Brackenfell 1ste Krieketspan presteer
Hoërskool Brackenfell 1ste Krieketspan het verlede Saterdag teen HTS Bellville gespeel. Brackenfell het HTS Bellville uitgehaal vir 103 lopies. Robert de Jager en BF von Abo het elk 4 paaltjies […]













