Hoërskool Punt, Mosselbaai, se nuwe onderwysers het nogal aantag getrek met hul nuwe hempies! Hulle bedank hul borge, Rauch Gertenbach Prokureurs en Harcourts Mossel Bay vir hul betrokkenheid by Hoërskool Punt.

Hoërskool Punt is beslis die skool met die mooiste uitsig in die land. Die see-uitsig is ongelooflik en personeel en leerders is bevoorreg om daagliks hierna te kan kyk.
Daar is tans 1098 leerders met 5 Afrikaans en 2 Engelse klasse in elke graad. Die skool het sterk waardes waarvolgens hulle daagliks handel en leerders word volgens Christelike lewensbeginsels opgevoed.
Hoërskool Punt het al baie bekendes in die vermaaklikheidswêreld opgelewer:
Lesley Rae-Dowling (sangeres)
Gerrie Pretorius (sanger en aanbieder van Leef jou Reis op tv)
Dieter Voigt (Mnr. SA)
Gabriella Neto (World Beauty Queen SA)
Hoërskool Punt is beslis die skool met die mooiste uitsig in die land. Die see uitsig is ongelooflik en personeel en leerders is bevoorreg om daagliks hierna te kan kyk.
Daar is tans 1098 leerders met 5 Afrikaans en 2 Engelse klasse in elke graad.
Ons skool het sterk waardes waarvolgens ons daagliks handel en leerders word volgens Christelike lewensbeginsels opgevoed.
Hoërskool Punt het al baie bekendes in die vermaaklikheidswêreld opgelewer:
Lesley Rae-Dowling (sangeres)
Gerrie Pretorius (sanger en aanbieder van Leef jou Reis op tv)
Dieter Voigt (Mnr. SA)
Gabriella Neto (World Beauty Queen SA)
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Die hoërskole DF Malan, Stellenberg, Durbanville en Brackenfell sê mekaar die naweek die stryd aan…
by
on

Hoërskool Parel Vallei het weereens bewys hulle is die kroonprinse van jeugteater deur die gesogte…
by
on

"Ek kan vandag my kolf lig vir die skare en met dankbaarheid erkenning gee aan…
by
on
You need to be Logged In to leave a comment.