Pippie en Maryna wil vir jou vertel hoekom jy Volkies as jou nuwe skool moet kies.
Geniet die storie.

Welkom Volkskool se waardes:

Welkom Volkskool begin vanaf Janaurie 2014 om te fokus op karaktertransformasie. Die
waardesisteem word hiervoor aangewend en is bedoel om kinders, ouers en die
gemeenskap positief te beïnvloed.
Die ses waardes:
 Respek – Geel
 Eerlikheid – Pers
 Verantwoordelikheid – Groen
 Omgee – Rooi
 Betroubaarheid – Blou
 Regverdigheid – Oranje

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article