
-
Union High School: The Table That Makes You Think
Mr Adrian Arnott and Mr Louis Olivier with the ‘THINK Table’ and its bronze sculpture Union High School in Graaff-Reinet recently welcomed a wondrous new addition to its campus. The […]
-
Hoërskool Upington Atlete skitter tot in SA’s!
Twee van Hoërskool Upington se atlete, JJ Snyders en Khayinkosi Klaasten, het vanjaar deurgedring na die SA Junior Atletiekkampioenskappe in Boksburg. Hierdie twee leerders sou 20-21 Maart aan die byeenkoms […]
-
21 Atlete van Hoërskool DF Malan in WP Skole-Atletiekspan
Voor vlnr: Marné Nel, Alet Theron, Marga van der Linde, Tia Crous, Monja Theart Middel vlnr: Anelia Geldenhuys, Janike Smith, Megan Scholtz, Elizabeth Knoetze, Anke Hickman en Kanya Pieterse […]
-
Hoër Jongenskool Paarl Ma-en-seun aand
HJS se jaarlikse Ma-en-seun aand was ’n reuse sukses, moontlik gemaak deur Akademia. Die funksie, wat in die skoolsaal plaasgevind het, is bygewoon deur 200 ma’s en seuns. Die sprekers […]
-
Hoërskool DF Malan WOW Debatsfees
Baie geluk aan Karen Vergeest, Neal Malan en Ila Alberts wat hierdie maand die moeilikste kategorie van die WOW-debatsfees in Stellenbosch, naamlik die Harde Koejawels, gewen het! Hierdie leerders het […]
-
Hoërskool Upington by Western Mounted Games
Daniël Bothma (links) en Jana Fourie (regs). Jana Fourie en Daniël Bothma van Hoërskool Upington het deelgeneem aan die Western Mounted Games, 2de Qualifier, op 14 Maart by Upington en […]
-
Hoërskool Robertson leerders gekies vir Noord-Boland Krieketspan
Luthan Absalon (o/17), Helgard Bruwer (o/15), Yanick Du Plessis (o/15) en Sean-Douglas Cedras (o/15), van Hoërskool Robertson is verkies tot die Noord-Boland Krieketspan.
-
Hoërskool Robertson Atlete presteer by Wes-Kaap Kampioenskappe
Hoërskool Robertson atlete, Hesta Bruwer, Michelle Burger, Prevan Roos, Ricther Venter en Zidane Jumbo het deelgeneem aan die Wes-Kaap Kampioenskappe op 13 en 14 Maart. Hulle het as volg presteer: […]
-
Hoërskool Robertson presteer by SA Toutrek Kampioenskappe
Hoërskool Robertson 500- en 600kg toutrekspan Hoërskool Robertson se leerders het vanaf 12 tot 14 Maart deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Toutrek Kampioenskappe. Die uitslae was as volg: Seuns: 400kg – […]
-
Hoërskool Robertson presteer by WP/ Wynland Toutrek
Hoërskool Robertson se 440kg toutrekspan Die WP/ Wynland toutrek kampioenskappe het op 29 Februarie plaasgevind. Die uitlae was as volg Seuns: 440kg – 2de 480kg – 7de 520kg – 7de […]













