Vlnr: Mnr. JP Matthee, mevv. Tara Conradie, Louise Tromp, Ethna Snygans, Helma Schoeman, Eloise du Preez en Nesta Olivier

Worcester Gimnasium is geweldig trots om as een van die Top-20 skole in die Wes-Kaap, met die beste gemiddelde prestasie in Wiskunde te wees. Dit is ‘n besondere prestasie.

Worcester Gimnasium is deel van die “ware” Top-20 wat die gemeenskap se welvaart in ag neem.

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article