Hoërskool Oudtshoorn is baie opgewonde om bekend te maak dat hulle steeds die jaar voortgaan om mnr en mej Struisie te hou. Ons neem die kinders af in verskeie areas in en rondom Oudtshoorn en plaas dan die episodes as aanloop tot die kroning. “Ons maak dus van die omgewing gebruik in plaas van ‘n opgemaakte saal. Ons het ook die kinders in 4 groepe verdeel en aan elke groep ‘n gemeenskap projek toegeken. Die kinders moet hul eie inisiatief gebruik om insamelings te koordineer en reël, asook die gemeenskap uit te nooi om deel te raak van die instansie. Mnr en Mej Struisie is vars, nuut, natuurlik en trots Oudtshoorn en ons sien uit na die kroning, wat ons voorlopig vir die 29ste Augustus beplan.”
Home » Hoërskool Oudtshoorn bied Mnr en Mej Oudtshoorn aan
Hoërskool Oudtshoorn bied Mnr en Mej Oudtshoorn aan

Hoërskool Oudtshoorn bied Mnr en Mej Oudtshoorn aan
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Hoërskool Oudthoorn kies Mnr en Mej Struisie
Hoërskool Oudtshoorn se jaarlikse Mnr en Mej Struisie het op 24 April by die skool…
by
Christo du Randton
-

Netbalspelers van plattelandse skool verbreed horison met nasionale deelname
Twee netbalspanne van die Intermediêre Skool Grootdrink gaan aan nasionale toernooie deelneem. Hulle is uit…
by
Helena Barnardon
-

Kinders se klagtes oor boeliegedrag nie net groeipyne, ouers moet luister
Ouer vertel hoe dogter jare lank op hoërskool geboelie is. Met boeliegedrag weer die afgelope…
by
Brenden Ruiteron
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.

