
-
Laerskool Stulting: Wêreldbiddag vir vroue
Hoe mooi is dit dat jong dogters van kleintyd af so saam bid vir dinge wat saak maak… Leerders van Laerskool Stulting het saam in groepe gebid op Wêreldbiddag vir […]
-
Laerskool Stulting Skaakmat!
Van links die medalje wat Handro ontvang het vir sy deelname aan die Suid Afrikaanse Junior Skaak Kampioenskappe en regs die sertifikaat wat hy ontvang het vir sy puik spel tydens […]
-
Laerskool Stulting O.13 Rugbyspan hou Spitbraai
Wat is dan nou lekkerder as die heerlike reuk van spitbraaivleis in die lug? Voeg nou kampstoele, tente, musiek, vriende, goeie geselskap en die geluid van laggende en spelende kinders […]
-
Union High School Inspiring visual thinking
(Photo’s supplied). Union High School’s Grade 7’s had a blast this week, learning about the wonderful world of 3D art. The learners were tasked with creating their own 3D sculptures […]
-
Laerskool Vryburg Atletiek
Laerskool Vryburg is trots op hul atlete se prestasies tydens die Noord-Wes Atletiekbyeenkoms. Aflosspanne: 1 x Goud 2 x Silwer 4 x Brons Individuele atlete: 6 x Silwer 2 x […]
-
Laerskool Vryburg o/11 Rugbyspan presteer
(Foto verskaf) Die O/11 Rugbyspan van Laerskool Vryburg het verlede week teen Laerskool Staats in Kimberley met ‘n telling van 22 – 7 gewen. Hulle het ook die naweek op […]
-
Laerskool Vryburg Atlete presteer
(Foto verskaf) Bergh Vorster van Laerskool Vryburg, het vir die tweede agtereenvolgende jaar gekwalifiseer vir Hoogspring. Hy spring tans 1.35m hoog en is ook die skool se rekordhouer vir beide […]
-
Pietermaritzburg Girls’ High School Grade 8s donate to Singakwenza
Pictured (from left): Viha Jayram, Julie Hay (Singakwenza Director), Meyoory Padayachee, Nöa Apelgreen, Calista Brock, Aphethokuhle Mzobe and Hope Mkhize During the first term the Grade 8s at Pietermaritzburg Girls’ […]
-
Laerskool Muldersdrif Redenaars
Laerskool Muldersdrif is baie trots op hul leerders wat aan die Superreeks Redenaars by Laerskool Horison deelgeneem het. Die Mullies het goed presteer en het selfs twee uit drie kategorieë […]
-
Newton Primary Atlete na SA Atletiek byeenkoms
Newton Primary School is very proud of Sade and Blaine. They will represent the province at the SA Athletics Event. Newton is baie trots op hierdie twee atlete. Hulle gaan […]














You must be logged in to post a comment.