Wilgie redenaars het nie nét vakansie gehou in hierdie anderste 2020 skooljaar nie. Hulle het ook deelgeneem aan ATKV se DigiPraat. Hulle het videos van hulle toesprake ingeskryf. Hulle presteer uitstekend en almal behaal 80% en meer.
Janie van Rooyen A+
Kylie de Klerk A+
Ziané van Niekerk A+
Estiaan Roodt A++
André Pieterse A
Reinhard Roodt A++
Desi Roodt A++.
Baie geluk! Wilgies is baie trots op julle!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article