
-
Laerskool Mooirivier kies Hoofleiers vir 3de kwartaal
Laerskool Mooirivier van Potchefstroom het hul hoofleiers vir die derde kwartaal aangekondig. Veels geluk aan hierdie seuns en dogters wat moet leiding neem vir die nuwe kwartaal. Visie Laerskool Mooirivier […]
-
Interskole tussen Hoërskool Punt en Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn tydens “Lockdown”
Die naweek van 15 Augustus 2020 sou Hoërskool Punt hul jaarlikse interskole teen Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn hou. As gevolg van die inperkings kon dit egter nie gebeur. Me. Anmarie […]
-
‘n Boodskap aan alle Matrieks
Jy sal 2020 in jou lewe nooit vergeet nie en niemand sal die klas van 2020 ooit vergeet nie. Jou hoogtepuntjaar op skool, jou vir oulaas jaar, het ‘n hartseerjaar […]
-
Hoërskool Punt steeds in Virtuele Rugbykompetisie vir Skole
Op die foto’s bedank leerders die publiek vir stemme, asook wat vir ondersteuning vra. Punt is tans nog in School of Rugby se Campus Cup, ‘n virtuele Rugbyndersteuning vra.kompetisie vir […]
-
A message to all Matriculants
You will never forget 2020 and no one will ever forget the class of 2020. The highlight of your school career, your for-old-times-sake year, has become a sad year. You […]
-
Hoërskool Fichardtpark verwelkom die Graad 7’s
Aan al die Graad 7’s! Ons sien uit om julle deel van die Fichie-familie te maak! Welkom by Hoërskool Fichardtpark Jóú Voorkeurskool Hoërskool Fichardtpark is `n Afrikaanse Hoërskool met `n […]
-
Hoërskool Sentraal verwelkom Graad 8’s en 9’s
Die graad 8 en 9’s word in ware Traliestyl terug verwelkom. Die kantoor van Leerderondersteuning en –ontwikkeling bied die volgende dienste aan die leerders van Sentraal: • Akademiese toetsing en […]
-
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Ishika Govan. I am in Athlone Grade 12. I started at St Andrew’s in Grade 8. My fondest memory is meeting the most amazing, generous and supporting […]














You must be logged in to post a comment.