Aan al die Graad 7’s! Ons sien uit om julle deel van die Fichie-familie te maak!

Welkom by Hoërskool Fichardtpark

Jóú Voorkeurskool

Hoërskool Fichardtpark is `n Afrikaanse Hoërskool met `n Christelike karakter.
Ons besef dat die hoërskooljare belangrike vormingsjare is.
Ons wil elke leerder se talente en vaardighede ontwikkel om uiteindelik in `n selfstandige volwassene te transformeer.

Hier by Fichardtpark wil ons graag in jou as jongmens belê en jou totale menswees met waardes aanraak:
GELOOF
DIENSBAARHEID
INTEGRITEIT
RESPEK
UITNEMENDHEID

Akademie is ons kernbelang met top gehalte leerkragte.
Fichardtpark fokus verder ook op `n balans tussen sport en kultuur.

Akademie ons prioriteit
Sport ons passie
Kultuur ons trots

Fichardtpark – Jóú Voorkeurskool

__________________________
Skoolhoof: Mnr H van der Merwe

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article