
-
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria wys hoe lyk hul skool
Welkom by die Afrikaanse Hoër Meisieskool in die hartjie van Pretoria. Ons skool het ‘n trotse geskiedenis wat vanaf 1920 strek. Dit maak Afrikaanse Hoër Meisieskool die oudste Afrikaanse skool […]
-
Hoërskool Jan van Riebeeck se wiskundiges skitter tydens Wiskunde kompetisie
Die universiteit van Pretoria bied sedert 1990 die UP Wiskunde Kompetisie aan. Die kompetisie word aangebied vir leerders van Graad 6 tot 11. Die 2020 kompetisie het vanjaar ,agv die […]
-
Hoërskool Vrede se Luzaan du Plessis slaag Sing Aanlyn oudisie
Luzaan du Plessis van Hoërskool Vrede se sangoudisie, wat deur ABS-Produksies vir 2020 aangebied is, is deur SING AANLYN goedgekeur. Sy kry nou die geleentheid om vir ‘n jaar lank […]
-
Hoërskool Jan van Riebeeck se Johandrie is SARIE se Nuwe Gesig 2020
Foto links: Johandrie saam met Me Lizette Visser (waarnemende skoolhoof) en foto regs Johandrie op SARIE se voorblad En die EERSTE wenner van SARIE se #NuweGesig 2020 is . . […]
-
Hoër Meisieskool Oranje: oud-Oranje leerder, Sumari Hattingh skitter in Fisika
Today we celebrate Miss Sumari Hattingh. Her family moved from Free State to Gauteng and afterwards to Northern Cape for the first 18 years of her life. She attended a […]
-
Hoërskool Salomon Senekal Matrieks skenk 2 vlagpale
Hoërskool Salomon Senekal is baie dankbaar teenoor die matrieks van 2020 vir hierdie unieke geskenk aan die skool. Twee vlagpale en ‘n nuwe skoolvlag pryk nou voor die pragtige skool. […]
-
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Georgia Watson. I am in Milner, Grade 12. I started at St Andrew’s in Grade 0. My fondest memory at St Andrew’s would definitely be all my […]
-
Hoër Meisieskool Paarl: Girls’ High Magic
Die uniekheid van elke leerder maak die Girls’ High Magic moontlik. Vandag is die graad 9’s se magic terug by die skool! What a privilege to welcome them back. Dankie […]
-
Hoërskool Nelspruit se Huis Maré verjaar!
HIEP HIEP HOERA – HUIS MARÉ VERJAAR! Die dogterskoshuis op Hoërskool Nelspruit se skoolterrein is op 1 Augustus 1960 in gebruik geneem. Huis Maré is ‘n spesiale plek wat diep […]














You must be logged in to post a comment.