Die universiteit van Pretoria bied sedert 1990 die UP Wiskunde Kompetisie aan. Die kompetisie word aangebied vir leerders van Graad 6 tot 11.

Die 2020 kompetisie het vanjaar ,agv die Covid-19 pandemie, ‘n ander formaat aangeneem, Die kompetisie is vanaf 27 Julie tot 2 Augustus aanlyn aangebied. As gevolg van uitstaande individuele prestasies, het Hoërskool Jan van Riebeeck van Kaapstad vanjaar as wenners uit die stryd getree!

Baie geluk aan Peet Karsten en Layla Erasmus wat albei eerste plekke in die graad 8 kategorie behaal het, en Johann Jordaan wat vyfde plek in die graad 9 kategorie behaal het!
Julle is briljant!

Die top 10 skole was as volg:

1ste: Jan van Riebeeck High School
2de: St. John’s College
3de: Hoërskool Waterkloof
4de: Parel Vallei High School
5de: Cornwell Hill College
6de: Pearson High School
7de: Afrikaans Hoër Meisieskool Pretoria
8tste: Rondebosch Boy’s High
9de: Horizon High School
10de: Stellenberg High School

Kyk gerus na die uitslae by:

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article