
-
Hoërskool Waterkloof kondig Hoofleiers vir 2021 aan
Baie geluk aan die volgende Klofieraadslede wat as hoofleiers vir 2021 aangekondig is: – SEUNS – JP Boensch Victor Breedt Riegardt Denysschen Cilliers Diedericks Michael Dreeckmeier Rikus Wessels – DOGTERS […]
-
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Emma Paget. I am in Farrar, Grade 12. I came to the school in grade 8 and have made memories and friends that will last a […]
-
Hoërskool Brackenfell High: Graad/ Grade 8 Top 20
Hoërskool Brackenfell het gister die eerste 20 leerders op die graad 8 merietelys beloon vir hulle harde werk in die eerste kwartaal. Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders vir […]
-
Hoër Meisieskool Oranje verwelkom Graad 8’s
Ná net mooi vyf maande se afwesigheid (die skool het op 18 Maart vir die vakansie gesluit) het Oranje se gr. 8’s en 9’s oplaas weer gesig gewys by die […]
-
Hoërskool Fichardtpark Rugby-seuns “gecap”
Ses van die nege Graad 12-rugby-seuns van Hoërskool Fichardtpark se eerstespan is “gecap”. Baie geluk!
-
Union High School look back at the un-brrr-lieveable snowfall of October 1953
An unforgettable snowstorm With freezing temperatures and snowfall being experienced throughout the Karoo these past two days, we thought we’d share this #throwback to October of 1953 when a snowstorm […]
-
Hoër Meisieskool Oranje sluit weens…. sneeu!
Diegene wat opgewonde was oor die kapok wat Dinsdagoggend vir ’n kort wyle by Oranje geval het, sou spyt wees hulle was nie 56 jaar gelede al op skool nie, […]
-
Hoërskool Vryburg aansoeke sluit 31 Augustus
Onthou aansoeke vir 2021 sluit 31 Aug 2020! Kyk na die video van ons 2019 opedag: Remember applications for 2021 closes on 31?Aug 2020! Have a look at our 2019 […]
-
Hoër Meisieskool Paarl verwelkom Gr 9’s
Alhoewel hulle mooi bygehou het met die aanlyn-lesse is ons dankbaar om hulle weer by ons te hê en hom hulle weer in die oë te kan kyk. Together we’ll […]
-
Hoërskool Pietersburg vier Fotografie-dag
Ter viering van Wêreld Fotografiedag deel ons ‘n paar oomblikke wat deur ons Pietie-fotograwe vasgevang is… PHS…sedert 1921 ‘n skool wat die pas in die Noorde aangee. Hoërskool Pietersburg is in 1921, onder […]














You must be logged in to post a comment.