Hoërskool Brackenfell het gister die eerste 20 leerders op die graad 8 merietelys beloon vir hulle harde werk in die eerste kwartaal. Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders vir die pragtige prestasie.
Brakkies is baie trots op julle!
𝙔𝙚𝙨𝙩𝙚𝙧𝙙𝙖𝙮 𝙬𝙚 𝙧𝙚𝙬𝙖𝙧𝙙𝙚𝙙 𝙩𝙝𝙚 𝙩𝙤𝙥 20 𝙡𝙚𝙖𝙧𝙣𝙚𝙧𝙨 𝙤𝙣 𝙩𝙝𝙚 𝙜𝙧𝙖𝙙𝙚 8 𝙢𝙚𝙧𝙞𝙩 𝙡𝙞𝙨𝙩 𝙛𝙤𝙧 𝙩𝙝𝙚𝙞𝙧 𝙝𝙖𝙧𝙙 𝙬𝙤𝙧𝙠 𝙞𝙣 𝙩𝙝𝙚 𝙛𝙞𝙧𝙨𝙩 𝙩𝙚𝙧𝙢. 𝘾𝙤𝙣𝙜𝙧𝙖𝙩𝙪𝙡𝙖𝙩𝙞𝙤𝙣𝙨 𝙩𝙤 𝙖𝙡𝙡 𝙩𝙝𝙚𝙨𝙚 𝙡𝙚𝙖𝙧𝙣𝙚𝙧𝙨 𝙛𝙤𝙧 𝙩𝙝𝙞𝙨 𝙚𝙭𝙘𝙚𝙡𝙡𝙚𝙣𝙩 𝙖𝙘𝙝𝙞𝙚𝙫𝙚𝙢𝙚𝙣𝙩.
Brakkies are very proud of you!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article