Hoërskool Salomon Senekal is baie dankbaar teenoor die matrieks van 2020 vir hierdie unieke geskenk aan die skool. Twee vlagpale en ‘n nuwe skoolvlag pryk nou voor die pragtige skool.

#villieviraltyd

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article