
-
Aliwal North High School’s 1st Netball team sponsored
Aliwal North High School would like to thank Spar Aliwal North for being a generous sponsor of ANHS Netball. With Spar’s support the first netball team could get new netball […]
-
Hoërskool Punt Gholfnuus
Baie geluk aan Mnr. Gustav Steinhöbel van Hoërskool Punt, Mosselbaai, wat aangewys is as die die spanbestuurder vir die o. 17 en o. 19 Suid-Kaap Gholfspan.
-
Hoërskool Upington se Chrizelle doen dit weer!
Chrizelle Strydom, ʼn graad 12 leerder aan Hoërskool Upington het weereens hoogtes met haar drama talent bereik deur as een van die top 20 semi-finaliste deur die ATKV-Tienertoneelkompetisie aangewys te […]
-
Hoërskool Sentraal leerderraad 2021
Foto: Bo v.l.n.r.: Jano Nel, Erik van den Berg, Christiaan Bruwer, Wentzel Ketterer, Serentius Reed en Innus de Coning Onder v.l.n.r.: Jandré Taylor, Greyling Kruger, Louwrens de Beer, Johan Pienaar, […]
-
Hoërskool Sentraal leerderraad 2021
Foto: Bo v.l.n.r.: Dene Honiball, Elme Calitz, Michela Steenkamp, Maryke du Pisanie, Chrisette Herbst en Tlotlang Mokomela Onder v.l.n.r.: Petro-Mari van Pletzen, Karoline Cloete, Izel van Heerden, Dehanie Bronkhorst, Melissa […]
-
Primêre Meisieskool Oranje leerder presteer by Bethlehem Eisteddfod
Lika Claassens, Gr 3, van Primêre Meisieskool Oranje, het onlangs deelgeneem aan die 2020 Bethlehem Eisteddfod. Dit het hierdie jaar op ‘n digitale platvorm plaasgevind. Lika het meriete toekennings ontvang […]
-
ATKV Tienertoneel Top-20
Kreatiwiteit het in die grendeltydperk gedy en inskrywings vir die “nuwe” ATKV-Tienertoneel het behoorlik ingestroom. Soveel so, dat die sisteem met tye effe gewankel het en meer inskrywings as verlede […]
-
Pietermaritzburg Girls’ High learner qualified for final round of SA Mathematics Olympiad
Pietermaritzburg Girls’ High School Grade 12 learner, Deepika Sirkar, has qualified for the final round of the South African Mathematics Olympiad. Deepika is one of only 100 mathematics learners in […]
-
Kristen Fichardt van Hoër Meisieskool Oranje deel van ATKV Top-20
Kristen Fichardt, ’n gr. 11-leerling aan die Hoër Meisieskool Oranje het uit 223 inskrywings die top-20 van die ATKV-Tienertoneelkompetisie gehaal. Slegs nuutgeskrewe monoloë kon ingeskryf word. Kristen het die stuk […]
-
Grenville High School Gr 12 Academic Top 10
Congratulations to the Gr 12 Academic Top 10 – Term 2. We are very proud of you. #academictop10 #hardworkpaysoff #keepgoing Grenville High School Mission Where We Build Visions..where we want […]













