Kristen Fichardt, ’n gr. 11-leerling aan die Hoër Meisieskool Oranje het uit 223 inskrywings die top-20 van die ATKV-Tienertoneelkompetisie gehaal. Slegs nuutgeskrewe monoloë kon ingeskryf word. Kristen het die stuk “Brandwonde bloei nie” geskryf, verfilm en ingestuur wat deur sewe kundiges beoordeel is. Die top-10-finaliste word op 16 Oktober bekendgemaak.

Baie geluk, Kristen. OMS is baie trots op jou!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article