
-
Welkom Gimnasium: Wees slim, Kies Gim!
Welkom Gimnasium kweek uitstaande en gebalanseerde jong volwassenes. Welkom Gimnasium High School. Producing outstanding, well balanced young adults. Welkom-Gimnasium is in 1953 gestig en is die oudste akademiese hoërskool in […]
-
Hoërskool Punt leerder wen 7’s Springboktrui
Chadey Schutte, Gr9 leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het die Springbok 7’s trui van Blitzbok Kaptein, Siviwe Soyizwapi gewen. Die gelde was vir die O/15 Rugby se fondsinsameling. Die […]
-
Opedag aanlyn ’n eerste vir Hoër Meisieskool Oranje
’n Paar matrieks van die Hoër Meisieskool Oranje word vroeër vandeesweek afgeneem vir een van die skool se opedag-video’s. Covid-19 het skole vanjaar gedwing om aan te pas en met […]
-
Hoër Meisieskool Oranje se ML vier vandag 104 jaar!
Op die foto, wat twee jaar gelede by Spies se aftreeoord in die Strand geneem is, is drie van Oranje se laaste vyf skoolhoofde. Van links is juff. Anne-Marie Klink […]
-
St Andrew’s School for Girls Old Girl join 52 musicians
Old Girl, Cailin Rabie (Matrix 2015) was born in Johannesburg and attended St Andrew’s School for Girls. Cailin started playing saxophone when she was 9 years old, and music has […]
-
Hoër Meisieskool Oranje aanlyn Opedag
Covid-19 het skole vanjaar gedwing om aan te pas en met nuwe idees vorendag te kom, soos om ’n opedag op ’n ander wyse aan te bied. Die Hoër Meisieskool […]
-
Worcester Gimnasium Gr 12’s leer oor die bediening van wyn
Worcester Gimnasium se graad 12-Gasvryheidstudies leerders was gister baie bevoorreg om deur die bekende Sjef Letha Du Toit van die ICA sjefskool in Stellenbosch onderrig te ontvang in die bediening […]
-
Hoërskool Sentraal leerderskitter by Oppie Tong Af Redenaarskompetisie
Danielle Ceronio van Hoërskool Sentraal (Graad 11) het deurgedring na die nasionale finaal van die Oppie Tong Af redenaarskompetisie. Sy het aan die Onvoorbereide afdeling deelgeneem waartydens leerders ‘n uur […]
-
St Andrew’s School for Girls welcomed back Gr 6s
The Junior School Head from St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, Mrs van Niekerk, welcomed the first Grade 1 and the first Grade 6 to the Junior School this morning. […]














You must be logged in to post a comment.