Hoërskool Fichardtpark he hul hoofleiers bekend gemaak. Hoofdogter: Elané Bekker, Onderhoofdogter: Chanté Liebenberg, Hoofseun: Jandré van der Merwe en Onderhoofseun: Hanco Swanepoel.
Baie geluk en sterkte met jul groot taak.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article