Hoërskool Sentraal se Omgewingsontwikkeling- en Groengroep lei leerders en ander betrokke partye om die globale impak van hulle aksies te verstaan en dan effektief op plaaslike vlak op te tree. ‘n Holistiese en geïntegreerde denkwyse word ook te alle tye aangemoedig. Die groengroep poog om voortdurend Sentraal se lading van afval te verminder en bewusmaking te bevorder.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article