
-
Laerskool Hartenbos: Skakelraad se spoggerige baadjies
Dolfynkontrei se Skakelraad vertoon spoggerig met hulle nuwe baadjies!! Laerskool Hartenbos is in die Suid-Kaapse dorp Hartenbos aan die begin van die wêreldbekende tuinroete geleë, 9 km vanaf Mosselbaai, 45 […]
-
Hoërskool Goudveld Gr 12 Top 10
Baie geluk aan elkeen van julle met julle puik uitslae. Ons is baie trots op julle. Gouties bly die beste in alle gebiede. #nr1# Akademie: Goudveld-Hoërskool het altyd akademiese uitnemendheid […]
-
Hoërskool Sentraal – Heropening van skool
Nuusbrief aan die ouers en personeel van Sentraal COVID-19 het ons lewens onherroeplik verander. Ons sal nooit maklik hierdie dae van inperking vergeet nie. Ek deel ’n paar gedagtes met […]
-
Primêre Skool Fichardtpark leerders opgewonde terug by skool
Vlnr: Lenise van der Walt, Janco van der Walt en Quintus Hoffman Die opgewondenheid was baie groot vandag. Fichies kom terug skool toe! Hierdie Graad R maatjies was sommer baie […]
-
Cornel Saunders van Hoërskool Kroonstad vertel meer oor die skool
Cornel Saunders Bloues is my huis weg van my huis. Die plek wat my gevorm en gemaak het. Van sokkie tot die sportveld, van die klaskamer tot die werkswinkel en […]
-
Leon Vosloo, Hoofseun van Hoërskool Hoopstad vertel van sy gunstelingskool
By Hoërskool Hoopstad is ons een groot familie met Christelike waardes. Ons streef daarna om alle leerders tuis te laat voel en tot sy volle potensiaal te ontwikkel. By ons […]
-
Tibby Saayman vertel waarom Blouskool die perfekte skool is
Tibby Saayman ‘n Mens kry nooit iets soos te veel herineringe nie, en Hoërskool Kroonstad het vir my gehelp om van die bestes te vorm. Toe ek op laerskool was […]
-
Hoër Meisieskool Oranje
Vlnr: Chrismie Smith (gr. 10), Chané Nel en Carmi van Niekerk (albei gr. 11) Drie slimkoppe van die Hoër Meisieskool Oranje (die tweede meeste in die sentrale streek) is onder […]
-
Hoër Meisieskool Oranje leerders verkies vir Speeltoneel 2020
Wilana Wolfaardt (gr. 10) en Nika Reinach (gr. 11) se akteursvernuf is beloon en gaan verder geslyp word in Speeltoneel 2020, ’n aanlyn-dramakompetisie aangebied deur ABS Produksies. Dié twee Oranjeniete […]
-
Worcester Gimnasium atlete onder Top 10
Atletiek Suid-Afrika se Baan- en veldpresteerders vir 2020. Drie van Worcester Gimnasium se atlete is onder die o.18 Top 10 Atlete vir 2020!!! BRADLEY OLIFANT 100m 5de DEBRAHNO PLAATJIES 400m […]














You must be logged in to post a comment.