Die kompetisie van Mnr en Mej NHS skop af met die eerste van ‘n reeks uitdagings. Die deelnemers is gevra om ‘n kort video te maak om hulself bekend te stel.
Gaan loer na die 10 paartjies se videos en stem daarna vir jou gunsteling deelnemers. Slegs een stem per persoon per seun en dogter.
Elke paartjie se video is op Nellie-TV beskikbaar.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article