
-
Hoërskool Oosterlig doen die Jerusalema Challenge!
Hier is hy nou! Pret in 2020 – Oosies doen die Jerusalema Challenge! #Matriek2020 #Oosterlig #Jerusalema #Challenge #JerusalemaChallenge Hoërskool Oosterlig, Boksburg, is trots op dit wat hulle in ‘n […]
-
Krugersdorp High School: Physical Science
Catch what Mrs van Blerk has to say about Physical Science at Krugersdorp High School. There is no wonder, like Economics and Visual Art, Krugersdorp High School is one […]
-
Primêre Skool Fichardtpark Welpies hou Fietsiedag
Fichie Welpies se fietsiedag was ‘n reuse sukses! #oefening #ErvaarDieVerskil #welpies #Fichies Fichies se Welpies het baie pret, bak en brou, boekies en buitespel. Hulle is ook baie fisies, baie […]
-
Hoërskool Sentraal verwelkom Gr 8 en 9’s terug by die skool
Die res van Hoërskool Sentraal se gr. 8 en 9’s word vanoggend met ‘n warm Traliehart verwelkom. #tralietillidie #tralietrots Hoërskool Sentraal se kantoor van Leerderondersteuning en –ontwikkeling bied die volgende […]
-
Hoërskool Waterkloof Kultuurweek
Hoërskool Waterkloof se kultuurkomitee, onder leiding van ons bekwame kultuurhoofleiers van 2020, Estian Vermaak en Jaclyn Greyling, skop hierdie week Kloof se kultuurweek af met die vrystelling van die skoolkoor […]
-
Hoërskool Nelspruit kondig Dux’e van 2020 /2021 aan
Veels geluk aan Ruben Gründlingh en Naomi van der Nest wat die leisels as Dux’e van 2020/2021 oorneem. Ons wens vir julle ‘n jaar gevul met vele hoogtepunte by NHS. […]
-
Cornel Saunders van Hoërskool Kroonstad vereer deur Ruggas.co.za
Cornél Saunders, hoofseun en matriekleerder van Hoërskool Kroonstad, is ‘n jongman om dop te hou op die rugbyveld. Hy is geïdentifiseer deur Ruggas.co.za as een van die top 50 […]
-
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Claudia Dybala, and I am in Grade 12 Athlone. I started at St Andrew’s in Grade 2. My fondest memory at St Andrew’s has to be the […]
-
Laerskool Postmasburg Onderwyseres behaal graad by Unisa
Suné Rossouw, onderwyseres by Laerskool Postmasburg het haar B. ED Intermediêr en Senior fase graad verwerf aan die Universiteit van Suid-Afrika Baie geluk, Suné. Laerskool Postmasburg is baie trots op […]
-
Hoërskool Ermelo vergemaklik inteken tydens COVID-19
Siphesihle Mtsweni se QR-kode word geskandeer Te wyte aan van COVID-19, is die inteken van leerders elke oggend ‘n groot uitdaging vir baie skole. Die Erries is egter gerat om […]














You must be logged in to post a comment.