
-
Hoër Meisieskool Oranje atlete presteer
Marilet Blom, gr. 8-atleet van Oranje het Dinsdag by ‘n ope-byeenkoms van Atletiek Sentraal Noordwes in Potchefstroom tweede gekom in die 300m-hekkies vir meisies o.15. Marilet (foto regs) tyd van […]
-
Camps Bay High School appointed 2021 Prefects
The newly appointed 2021 Prefects from Camps Bay High School have been involved in on Campus workshops and activities this weekend. They also voted for their deputy head prefects and […]
-
Langenhoven Gimnasium Hoofleiers van koshuise
Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, wens die nuutverkose hoofleiers vir 2021 van Aristo meisieskoshuis en Songoud seunskoshuis baie geluk. Mag julle deur die jaar met gepastheid, trots, waardigheid en seën lei. Aristo: […]
-
Langenhoven Gimnasium Hoofleiers vir 2021
Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn wens hul nuutverkose hoofleiers vir 2021baie geluk met hul verkiesing. Mag julle deur die jaar met gepastheid, trots, waardigheid en seën lei. Hoofmeisie: Lydia le Roux […]
-
Camps Bay High Schools Head Prefects announced
Camps Bay High School Principal, Mr Dave de Korte, announced the Head and Deputy Head Prefects, as voted for by the 2021 Prefect Body. Normally Camps Bay High School only […]
-
Grenville High School announce their Head Leaders for 2021
Grenville High School, Rustenburg, is proud to announce the chosen head leaders for 2020/2021. We are certain that they will lead with grace, pride, and dignity. Congratulations to our head […]
-
Laerskool Hendrik Louw wys Leerderraad aan
Laerskool Hendrik Louw van Strand het hul leerderraad vir 2021 aangewys. Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is:/ Congratulations to the following learners who were elected to the Learner […]
-
Hoërskool Oudtshoorn vier buitelug matriekafskeid
Hoërskool Oudtshoorn se matrieks van 2020 het na ‘n jaar van buitengewone omstandighede ‘n onvergeetlike matriekafskeid in die buitelug ontvang. Hulle het met blink motors en swierige kleredrag arriveer.
-
Hoërskool Punt atlete pronk op ranglys
Twee van Hoërskool Punt se trotse atlete het die SA Skole sportsterre se ranglys gehaal. Hierdie ranglys is uitslae van verskillende byeenkomste in Suid Afrika en het van die Top […]














You must be logged in to post a comment.