
-
Primêre Skool Jordania Podiumpret lees- en sprekervaardighede-kompetisie
Primêre Skool Jordania van Bethlehem, se leerders het deelgeneem aan die Podiumpret lees- en sprekervaardighedekompetisie. Die volgende leerders het deurgedring na die nasionale kompetisie: Danielle Venter (Afrikaans redenaars), Heiken Venter […]
-
Laerskool Thabazimbi Drama-leerders presteer
Die Drama kinders van Laerskool Thabazimbi wat aan die Digitale kompetisies deelgeneem het! Hulle het pragtig gedoen en daar wag nog groot oomblikke op die verhoog vir hierdie talentvolle en […]
-
Treverton College supports Schools That Rock and SANBS Blood Drive
Trverton College invite you to please support Schools That Rock and SANBS Blood Drive on the 4th September. They will stay as late as they need to. Due to social […]
-
Hoërskool Strand onderwyser presteer
Mnr. Iwaan Schell van Hoërskool Strand het sy honneurs Cum Laude geslaag. In 2017 het mnr. Schell sy onderwysgraad voltooi en daarna besluit om ‘n paar nuwe veranderinge te maak. […]
-
Worcester Gymnasium learners participated in the President’s Awards program
Fltr: Emily Heradien and Ahne Crafford Worcester Gymnasium learners, Emily Heradien, grade 8, and Ahne Crafford, grade 9, participated in the President’s Awards program which requires them to complete at […]
-
Hoërskool Ferdinand Postma: Jerusalema Challenge
Meer oor Hoërskool Ferdinand Postma Applications / Aansoeke 2021 Our online applications for 2021 are now open! Please click on the “Click Me” button to visit the open day website […]
-
Welkom Volkskool loop die ekstra myl!
Lees alles oor ons akademie Akademiese uitnemendheid is vir ons ononderhandelbaar! By Welkom Volkskool word uitsonderlike hoë prioriteit aan die akademie gegee. Die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklarings (CAPS), word steeds ten […]
-
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria bied Sneeuwitjie aan
Die klassieke verhaal van SNEEUWITJIE, wat in 2018 op die verhoog in die Staatsteater afgespeel het, kom nou na jou huis toe. Hierdie pantomime, aangebied deur die Afrikaanse Hoër Meisieskool […]
-
Hoërskool Sentraal: 115de verjaardag
Hoërskool Sentraal vier vandag ons 115e verjaardag. Die skoolhoof, Mnr. Anton Jv Rensburg, sit die tradisie voort met die sny van die verjaardagkoek by Oom Lokomotief se borsbeeld. Elke […]














You must be logged in to post a comment.