Baie geluk aan die leerders van Hoër Meisieskool Paarl wat  nuut tot Paarl Junior Stadsraadslede van HMS verkies is.
Stella Wilken, Minke Mouton en Daniella du Plessis sluit aan by Abigail le Roux (Tesourier) en Anais van Wyk wat reeds op die Junior Stadsraad dien.
A big thank you to the Girls’ High learners who have finished their term on the JTC this year:
Izelma Van Der Westhuizen, Anika le Roux, Janke Els & Anne Venter

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article